The Death Dog

The first time I saw the dog in the mirror was on a rainy grey morning years ago, in the tiny apartment I shared with my two brothers in the city of Dalat, in the Central Highlands of Vietnam. I just came out of the shower, and was dressing up for a meet with some … Continue reading The Death Dog

Advertisements

‘n Marteldood

David Warren kyk senuweeagtig na sy horlosie, en maak ‘n aantekening van die presiese tyd, tot die sekonde, in die lêer wat hy by hom dra. Dis ‘n ongemaklike affêre; die handskoene van die plastiekpak wat hy aanhet om hom teen gifgas te beskerm, se vingers is redelik dik. Hy staan bo-op ‘n leer wat … Continue reading ‘n Marteldood