Adam & Evelyn

Met ‘n harde geknars kom Adam se BMW tot stilstand teen iets. Die verkeerslig? ‘n Boom? Wie weet? Sy kop draai. Hy het pas die kruising binnegegaan, en die volgende oomblik is hy na regs geslinger soos ‘n ander voertuig hardhandig met syne kennis gemaak het. Sy ore sing; al die lugsakke het ontplof. ‘n … Continue reading Adam & Evelyn

Advertisements