Moordlys

In Moordlys maak Vic Nel sy tweede verskyning. Vic is nog steeds voortvlugtig, maar werk nou as 'n verkoopsman vir 'n hardewarewinkel in Pretoria. Dinge gaan goed, en met Patricia in die prentjie begin Vic ernstig dink aan rustig raak en dalk selfs kinders grootmaak. Maar dan verskyn sy foto op 'n moordtoneel, en voor … Continue reading Moordlys

Advertisements

Kodenaam Icarus

Kodenaam Icarus, my debuutboek, is in 2015 deur Lapa Uitgewers uitgegee. Die boek stel vir Vic Nel voor, 'n voormalige NIA-operateur wat al vir jare voortvlugtig is omdat sy vingerafdrukke hom met 'n reeks moorde verbind uit die laaste dae van die Apartheidsregering. Hy het nooit sy ding voor die WVK gaan doen nie, en … Continue reading Kodenaam Icarus